KKNK Wie is ons Wat bied ons Ons Span Waar is ons Kontak Ons
KKNK
Wie is ons
Wat bied ons
Verhuring | Verkope
Waar is ons

ONS SPAN

Eljada Instituut se toegewyde span is saamgestel om alle aspekte van intellektuele gestremdhede te hanteer en bestaan uit die volgende beroepsgroepe:

    Werknemers:
  • Bestuurder
  • Verpleegpersoneel
  • Instrukteurs
  • Huismoeders
  • Administratiewe personeel
  • Washuis/Linne personeel
  • Kombuispersoneel/Feedem kontrakteur
  • Algemene Assistente/Skoonmakers
  • Geboue en terreinpersoneel
    Multidissiplinêre Komitee:
  • Psigiatriese Verpleegkundige
  • Kliniese Sielkundige
  • Arbeidsterapeut
  • Senior Huismoeder
  • Senior Instrukteur
  • Bestuurder
    Beheerraad:
  • Voorsitter
  • Vise-Voorsitter
  • Tesourier
  • Lede met portefeuljes:
    • Ombudspersoon
    • Ontwikkeling
    • Versorging
    • Mediese Sorg
    • Personeelaangeleenthede
    • Huishoudelik/Ouerkomitee
    • Reklame en Bemarking

Dameskomitee:

Hierdie groep energieke dames organiseer twee fondsinsamelingsfunksies per jaar. Die Lente-ontbyt is ´n vrolike geleentheid waar die gaste heerlik kuier en ontbyt geniet. Die ander funksie word voor Vadersdag of Moedersdag gehou.

Ouerkomitee

Ouers en naasbestaandes dien op hierdie komitee as skakel tussen die Beheerraad, personeel en inwoners. Dit is ´n belangrike steunstelsel wat verseker dat betekenisvolle persone in kliënte se lewens inspraak in beleid het.

Vrywilligers

Dienste deur vrywilligers vorm ´n noodsaaklike deel van die program. Hulle word voortdurend gewerf om spesifieke take in die program uit te voer. U is welkom om ons te kontak indien u as vrywilliger diens wil doen.

Copyright © 2012  ::  Eljada Instituut sponsored by WebWorX  •  Site by:  WebWorX