Donasies

Eljada Nasorg is ‘n program van die groter Badisa groep. Ons is ‘n geregistreerde, nie-winsgewende organisasie, asook ‘n Publieke Weldaad Organisasie (PBO 930 006 348). Op u versoek reik ons Artikel 18A kwitansies uit vir belastingdoeleindes.

Bankbesonderhede EFT

Naam:
Eljada Nasorg
Bank:
Absa 632005
Rekeningnr:
1120 300 284
Tipe rekening:
Tjek
Verwysing:
Donasie & naam

Benodig u 'n Artikel 18A sertifikaat?

Ja ek het een nodig

Versorgingsafdeling

Toiletware

  • Seep
  • Tandepasta
  • Deodorant (mans & vrouens)
  • Aanrol Deodorant
  • Sjampoe & Opknapper
  • Hair relaxer/Hair food produkte
  • Handeroom
  • Lyfroom (mans & vrouens)
  • Tandeborsels
  • Tissues
  • Sanitêre doekies
  • Weggooibare skeermesse
  • Naelborsels
  • Naelknippers
  • Skeerroom
  • Pleisters
  • Kamferroom
  • Friars Balsem
  • Vaseline
  • Toiletpapier
  • Oorstokkies (Ear buds)
  • Johnsons Babapoeier
  • Johnsons baby wipes
  • Wattebolletjies

Linne

  • Lakens
  • Kussings
  • Kussingslope
  • Ekstra groot handdoeke
  • Gesigwaslappe
  • Swemhanddoeke
  • Gordyne

Kos

Ons voedselverskaffing is uitgekontrakteer, maar die inwoners geniet graag ‘n ekstratjie:

  • Vars vrugte
  • Droë vrugte
  • Konfyt, stroop, grondboontjiebotter,
  • Bovril, “sandwich spread”, koffie, tamatiesous, blatjang, mayonnaise koekies, beskuit, stokkielekkers, “chips”, lekkers en koeldrank
OntspanningHandwerk

Opvoedkundige en produkvervaardigingsafdeling

Skryfbehoeftes

  • Inkleurpotlode
  • Mon Ami draaikryte
  • A4 Eksamen skryfblokke
  • Kleeflint
  • Maskeerband
  • A4 flipfiles (10/20/30)
  • A4 plastiek sakkies vir liassering
  • A4 hardeband boeke
  • A5 hardeband boeke
  • Gekleurde karton (verskillende grotes)
  • Penne
  • Fine liners
  • Permanente merkpenne
  • Skêre
  • Fotostaatpapier
  • Oortrekpapier vir boeke
  • Plastiek vir boeke oortrek
  • Tippex
  • A4 lever arch files
  • Flip chart papier

Produkvervaardiging

  • Materiaal
  • Wol
  • Lint
  • Kant
  • Hekelgare
  • Borduurgare
  • Hekel & breipenne
  • Borduurnaalde
  • Naai- & omkapmasjien gare
  • Naai- & omkapmasjien naalde
  • Kralewerk items
  • Craft verf
  • Kerswas
  • Kerswas kleursel
  • “Pit” vir kerse
ActivitiesActivities

Ontspanning

Sonsambrele

Gazebo's

Gym apparate

Beddens

Matrasse

Swimming pool