Eljada Nasorg is ‘n koshuis-tipe fasiliteit, geleë in Bo-Victoriastraat aan die Noord-Ooste kant van Oudtshoorn.
Ons is ongeveer 4km van die middedorp en feesterrein.
Dit sluit in:
Arriveer tussen:
10h00 – 13h00 & 15h00 – 18h00
Vertrek teen:
9h00
Indien u sou belangstel om van ons akkommodasie gebruik te maak tydens KKNK, voorsien ons asseblief van die volgende inligting om ‘n bespreking vir u te maak: