Eljada Nasorg is passievol oor die versorging van gestremde persone en streef na barmhartigheid, diensbaarheid en uitnemendheid in hul dienslewering. As jy dink dat jy oor hierdie waardes beskik hou gerus ons blad dop vir toekomstige poste.
Stuur asseblief u twee bladsy CV met verwysings hieronder